Aan wie dit mag aangaan.
Gedeurende Julie 2018 het ons firma gebruik gemaak van Jesmarann Construction vir die opknapping en verf van ons perseel gelee te nr. 14 Robbenstraat, Langebaan.
Hulle diens en vakmanskap was van die hoogste standaard. Ons was gereeld op hoogte gehou van die vordering en fotos is daagliks gestuur om vordering te wys.
Ons kan Jesmarann Construction met 'n oop gemoet aanbeveel.
Dankie Marc vir jou en jou span.