fbpx

The Barnards – Blue Lagoon

We approached Jesmarann Construction based on the good reviews we heard from the community. We were not disappointed! We knew they were the right choice from our first meeting with (the very friendly) Jolene. Their quote was comprehensive, the financial aspect of the project was run very competently, there was absolute transparency throughout, and we really appreciated the excellent communication. We can recommend Jesmarann Construction with a smile.

Dit was ‘n voorreg om met Jesmarann Konstruksie besigheid te doen. Dit was die eerste keer wat ons ‘n huis laat bou het, en alhoewel daar altyd uitdagings is tydens ‘n bouery, het ons gerus gevoel dat Marc en sy span alles onder beheer het. Die oop kommunikasie lyne was vir ons persoonlik van groot waarde, ons het te alle tye geweet waar sake staan. Dankie vir puik diens gelewer, Jesmarann Konstruksie!

Close Menu