fbpx

Stiaan – Everseason

Gewoonlik is mens nie vriende met jou bouer as hy klaar by jou gewerk het nie, maar ek het werklik ‘n goeie ervaring met Jesmarann gehad. Ek was 200km weg van my perseel, maar het elke oggend ‘n verslag ontvang met fotos van vordering. Wanneer buite kontrakteurs gebruik is, is die kwotasies en werk deur Marc se span nagegaan en afgeteken. Selfs ‘n paar onvoorsiene foute wat niks met die bou van die huis te doen gehad het nie, is namens my hanteer sonder klagtes. Die personeel verantwoordelik vir my projek was altyd vriendelik en bedagsaam maak nie saak wat se eise ons gestel het nie. Ek kan Jesmarann hoog aanskryf en sal enige dag weer met hulle werk.

Close Menu