fbpx

Correen Jordaan

Beste Mark en die toegewyde personeel,

Ek is nou n maand in my pragtige huis wat Jesmarann vir my gebou het. Die integriteit van die personeel, was deurgans die van uitnemendheid. Elke detail is met sorg in die proses verewig in die konstruksie. Steen vir steen het my mooi huis vorm aangenaam, en die huis is afgegee soos beplan. Ek is trots om te sê dat Jesmarann my huis gebou het. Dit is n gebou wat spreek van toewyding en nakoming van spesifikasies.

Baie dankie aan almal.

Beste wense.

Coreen.

Close Menu