Archives: Testimonials

Correen Jordaan

Beste Mark en die toegewyde personeel, Ek is nou n maand in my pragtige huis wat Jesmarann vir my gebou het. Die integriteit van die personeel, was deurgans die van uitnemendheid. Elke detail is met sorg in die proses verewig in die konstruksie. Steen vir steen het my mooi huis vorm aangenaam, en die huis […]

Read More
Vivian en Juanita Sciocatti

Konstruksie van woning het in Mei 2019 begin en was begin Desember 2019 voltooi. Ons was baie ingenome met die bouproses en vordering wat gereeld vir ons verskaf was. Aangesien ons naby woonagtig was het ons self ook gereeld die konstruksieproses gevolg. Navrae wat ons gehad het sowel as versoeke is so spoedig moontlik opgevolg […]

Read More
Longacres Privaatskool

Bogenoemde projek het in Augustus 2018 begin rialiseer met die uitreik van 'n volledig gedetailleerde kwotasie. Voorstelle om sekere wysigings aan te bring is sonder teenkanting aanvaar en die positiewe gesindheid tydens gesprekke hierom was konstruktief en in goeie gees. Die projek het in Oktober 2018 afgeskop en die passie waarmee die projek weggespring het, was merkbaar […]

Read More
Frank & Santie Pronk

Dis vir ons ‘n plesier om ‘n positiewe verwysing  te gee oor Jesmarann  bouers na die afhandeling van ons bouprojek. Soos op enige bouprojek het uitdagings opgeduik, maar dit is professioneel hanteer soms tot Jesmarann se finansiële nadeel. Die doelwit gestel om die projek suksesvol af te handel en hul naam en waardes gestand te […]

Read More
Leon & Cheryl

Cheryl het my gister jou bemarkings video gewys en dit lyk baie goed. Ek noem toe vir Cheryl dat as ek nou weer ‘n bouer moet aanstel dan stel ek jou defnitief weer aan. Hou so aan!

Read More
Stiaan - Everseason

Gewoonlik is mens nie vriende met jou bouer as hy klaar by jou gewerk het nie, maar ek het werklik ‘n goeie ervaring met Jesmarann gehad. Ek was 200km weg van my perseel, maar het elke oggend ‘n verslag ontvang met fotos van vordering. Wanneer buite kontrakteurs gebruik is, is die kwotasies en werk deur […]

Read More
Paul Niemantinga

I approached Jesmarann when I wanted to build an investment house in Langebaan. Marc and his team guided me every step of the way, from helping to select a suitable plot, to designing a house that pops, even down to choosing an oven and light fittings. His team have been accessible, his financial discipline on […]

Read More
Tania Burger

Hiermee ons opregte dank aan die span wat ons droom huis verwensenlik het. Dis was n positiewe ervaring, van n ongelooflike netjiese bou perseel tot die bereidwilligheid om veranderinge aan te bring en foute reg te stel. Ons kan met vrymoedigheid Jesmarann aanbeveel.

Read More
Frans Malan - LCE

Oor die algemeen was ons baie tevrede met die projek. ‘n Paar dinge wat uitgestaan het is die volgende: Vriendelike en behulpsame aanslag vanaf die hele opset , van die baas, Mark af tot by  almal in die kantoor en op die bouperseel. Daar is regtig moeite gedoen om al ons navrae te hanteer. Baie […]

Read More
Stefan and Natalia Louw

We can confirm that we have dealt with Jesmarann Building Construction and Supplies since 2015 Jesmarann Building Construction and Supplies has performed construction work at our home in Langebaan, as well to our Property in Pretoria. Our experience with Mr. Marc Meiring, is that we have found him and his construction team to be honest […]

Read More
Collin Geldenhuys

Na voltooiing van my huis planne het die kwotasie proses begin. Vier bouers is genader. Twee weke later is ek deur RE/MAX verwys na Jesmarann.  Ek het hulle gekontak en ‘n kwotasie aangevra.  Dit het Jesmarann slegs drie dae geneem om ‘n volledige 15 bladsy kwotasie te voltooi.  Teen daardie tyd het ek steeds niks […]

Read More
Steve McComb - Blue Lagoon

I approached Jesmarann because I wanted to extend and install a roof over the balcony on the upper floor of my home. Jesmarann helped me by working with the architect and myself to translate my ideas into practical reality. The result was a fantastic addition to my home which has significantly enhanced our living style […]

Read More
Dewald Victor - Platinum Boilers

We write this letter in recommendation of Jesmarann Building and Construction as General Building Contractors. We had the pleasure of working with Marc Meiring, "Oom Jan" and his team in the building of our holiday house in The Cove, Langebaan. Throughout the entire project Mr. Meiring was a consummate professional. Jesmarann Building was very accurate […]

Read More
Hein & Louise Brand

Toe ek en my vrou, Louise besluit het om ons in Langebaan te vestig het ons voor `n keuse te staan gekom; gaan ons `n huis koop of gaan ons bou. Om `n klaar huis te koop was dan ook vir ons die maklikste en voor die handliggenste opsie gewees. Dit sou die minste moeite […]

Read More
Wouter - Beacon Church

I would like to make use of this opportunity to thank all off you for the work and effort put into Classroom 3 and upgrading of mothers room.  Thank you for the effective management of finance, progress and contractors on this project.  We do appreciate the time and consideration you took in this project especially […]

Read More
The Barnards - Blue Lagoon

We approached Jesmarann Construction based on the good reviews we heard from the community. We were not disappointed! We knew they were the right choice from our first meeting with (the very friendly) Jolene. Their quote was comprehensive, the financial aspect of the project was run very competently, there was absolute transparency throughout, and we […]

Read More
Hermanus & Rene Kitshoff

Ons het vir Mnr. Marc Meiring glad nie geken voordat ons hom genader het om vir ons die bouprojek waar te neem nie en ons was nog nie een dag spyt nie.

Read More
Dewald J Victor

Throughout the entire project Mr. Meiring was a consummate professiona[. Jesmarann Buitding was very accurate and thorough in their initiat assessment of the scate, cost and detaited  quotation submitted on our project. We can recommend Jesmarann highty and without reservation.

Read More
Pierre & Giavanna

Ek sal julle beslis aanbeveel as enige iemand 'n bouer soek, julle openlikheid en eerlikheid oorskadu enige negatiewe dingetjies wat maar min was.

Read More
Gersom Mouton

Marc as persoon is n sakeman wat onkreukbaar is en altyd geduldig is en kan probleme uitsorteer sonder argumente.Ek kan hom sonder enige twyfel aanbeveel aan enige iemand en sou ek weer in n posisie kom dat ek moet bou hom definitief vra om te kwoteer.

Read More

ready to build?

We'd love to hear from you.
Langebaan Office
022 150 0015
St. Helena Bay Office
022 125 0512
More Contact Options

We build locally

St. Helena Bay
Langebaan
Langebaan Country Estate
Saldanha
Jacob's Bay
Vredenburg
Paternoster
Velddrif
Dwarskersbos
Jesmarann Construction (Pty) Ltd © 2020