fbpx

Longacres Privaatskool Golfdag

Beste Marc,

Die dag was ‘n ongelooflike sukses. Ek wil net persoonlik dankie sê vir jou bydrae tot die dag se sukses.

Groete

De Wet

17 May 2018

 

Agape Foundation

 

 

 

Sea Rescue

 

Boland Ladies Golf Event

Hello Marc,

I write this email to sincerely thank you on behalf of the club for your fantastic sponsorship of the above event. Very much appreciated indeed and pivotal in helping make the event the huge success it was. Gratitude was also expressed at prize giving and in our weekly electronic. Boland Ladies Golf will be also sending an official thank you, as they were blown away by the success of the tournament, which brought 226 ladies to our fine establishment, blessed with fantastic weather. As a result, we may be hosting in 2020 on its return from the Western Province Golf Union who host next year.

Kind regards,

Bob Parry

Club Liaison Manager

4-6 May 2018

Hantam MTB

Geagte Jesmarann Building Construction Supplies

Hantam MTB-Uitdaging, Nieuwoudtville.

Hiermee wil Niewoudtville Akademie u van harte bedank vir die bydrae wat julle gemaak het tot ons fondsinsameling ten bate van ons skool.

Die Fietsry-dag wat ons aangebied het, het Hantam MTB Uitdaging, was ‘n reuse sukses en kan ons met reg sê: volgende jaar maak ons weer so! Dankie dat u bereid was om betrokke te raak by ons MTB Uitdaging.

Nogmaals baie dankie vir u borgskap en ondersteuning om hierdie geleentheid so suksesvol te kon aanbied. Ons waardeer dit opreg.

Die uwe 

Alrie van Wyk – Voorsitter

Pieter Louw – Organiseerder29 April 2017

Seeskulpie & Longares Privaatskool OOV

Geagte Klub 10 Donateur

Ons is so opgewonde om die jaar se Moeder en Dogter dag in samewerking met JESMARANN  te launch!

Ons wil u weereens hartlik bedank vir die borgskap.

Annake  Meiring

Projekleier: Seeskulpie & Longares Privaatskool OOV

15 September 2016

Close Menu